Persoon ‘n student is by CPUT

227 viewsGeneral
0

Goeie dag. Kan u asseblief vir my ‘n brief wat aandui dat my seun ‘n student is by CPUT, Wellington kampus, wat geteken is en u stempel op het e-pos.  Ek benodig dit vir my mediesefonds.

Sy besonderhede:   Hugo Schreuder en studente nr:  219030758

Baie dankie

Neil Schreuder

Changed status to publish


Powered by Askmeghana