Honeurs. Opvoedkundige sielkundige

233 viewsCourses
0
0 Comments

Goeie dag

Ek studeer tans deur UNISA en is besig met my derde jaar.  Ek het nog nie my punte van die Mei/Junie eksamens nie.  Ek wil graag volgende jaar my honeurs doen.  Ek wil graag meer uitvind van hierdie proses en wat die studies behels?  Ek wil graag ‘n opvoedkundige sielkundige word.  As ek by u aansoek doen, moet ek my huidige akademiese geskiedenis aanheg?

Changed status to publish


Powered by Askmeghana