education information

0
0 Comments

Goeie dag

My naam is Jadrick Pedro-Koopman.

Ek is tans werksaam by ‘n Northridge Primer en wil graag my BEd education kusus doen. is daar ‘n deeltydse opsie vir die kusrus beskikbaar? en wanneer word die klasse aangebied? kan ek ook steeds by NFAS aansoek doen vir ‘n lening/ beurs indie ek deeltyds studeer?

Groete

Jadrick.

Answered question
0

Hello,

Please do your best to write your question a standard language (that is in English).

Thank you.

Answered question